Architects Recording “Outsider Heart”

Ek is nie regtig ‘n fan van Bring Me the Horizon en soorgelyke bands nie, maar omdat ek daagliks video’s kry van gevaaalik.com lesers dan maak ek ‘n punt daarvan om na die goed te kyk. Partykeer vat dit my ‘n rukkie om by dit uit te kom en ander kere kyk ek dadelik. JP Sing het vir my die video getweet en ek moet erken, dit is fokken mean. Architects is ‘n metalcore band uit, you guessed it, selfde plek as waar meeste van hulle af kom, Engeland. Ek weet nie veel meer van hulle nie, maar ek gaan verseker ondersoek in stel.

Architects

As jy ‘n video of song het wat jy dink ek moet hoor kan jy dit mail na stix[at]gevaaalik.com, jy kan dit tweet na @gevaaalikdotcom of jy kan dit share op die gevaaalik.com Facebook page. Solank jy dit net onder my aandag kry op een of ander manier. Sonder julle sal ek baie van die cool goed daar buite mis.

Dankie aan JP wat die vir my gestuur het. Enjoy en laat weet wat julle dink in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. December 13, 2013

    […] probeer daardie name sê sonder om te hakkel, ek dare jou. Ek is nie 'n groot fan van metalcore nie. So nou en dan is daar 'n song waarvan ek hou maar oor die algemeen is bands soos Bring Me The […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *