Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Slipknot – Download 2013

Slipknot het hierdie jaar (dit is nou 2013 vir die van julle wat wake and bake) die Download Festival geheadline. Hulle het nuwe overalls gehad en hulle maskers het ook slightly verander. Hulle tree ook nou op met ‘n bassits wat vir Paul Gray vervang het na sy dood. Die nuwe bassist verskyn wel nie op die stage saam met die res van Slipknot nie. Die nuwe bassits staan off stage.

Slipknot Download 2013

Dit is ‘n weird situasie vir Slipknot, want jy kan nie net vir Paul Gray vervang nie. Paul was die founding member van Slipknot. As Paul vervang word, gaan die nuwe bassist Paul se makser dra? Of kry die nuwe bassist ‘n nuwe masker? Vir een of ander rede voel ek dat die oplossing wat die band tans gebruik die beste is.

Daar is ook is so paar foto’s van Slipknot se optrede by die jaar se Download festival op Rocksound se website. Ek wou die foto’s vir julle hier in sit, maar ek het nie geld om gedagvaar te word nie, dus jy kan die foto’s hier sien. As jy nog nooit gesien het hoe ‘n gehoor by Download lyk nie is daar ook ‘n video van Slipknot wat “Wait and Bleed” speel by Download 2009.

You may also like...

1 Response

  1. September 27, 2013

    […] hand geskrewe account deur die Slipknot en Stone Sour frontman. Oorspronklik gevind op […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *