Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: June 2013

TGI die Vrydag Bederf 2

TGI die Vrydag Bederf

Hier is ons nou, by die week se Vrydag Bederf. Ons het ook nou nou ‘n nuwe podcast ge-upload. As jy na die podcast luister sal jy verstaan waaroor die nuwe poll (wat jy...

Placebo – Pure Morning 0

Placebo – Pure Morning

Placebo is die band wat baie mense confuse het. Nie net omdat lead singer/guitarist Brian Molko so androgynous (lees daai link dan leer jy sommer vandag iets) voorkom nie, maar ook omdat hulle musiek so moeilik was om...

Die Antwoord – Cookie Thumper 1

Die Antwoord – Cookie Thumper

Die Antwoord se nuwe song en video is uit. Ek het die song nog net een keer geluister en ek like dit. Die video begin met Yolandi Visser se Stoute Boudjies en dit is...

HAHA by die Cashbah 3

HAHA by die Cashbah

Pretoria het nou nog ‘n comedy night. Die “Haha at the Cashbah” kom 26 Junie 2013 en die een gaan ‘n groot een wees. Die beste van alles is dit is for free. Dus...

GWAR – Carry On Wayward Son van Kansas 4

GWAR – Carry On Wayward Son van Kansas

“Carry on Wayward Son” is ‘n great song wat weer lewe gekry het na dit op die series Supernatural verskyn het. GWAR is ‘n “a satirical heavy metal band”. Hulle is bekend vir hulle obscene lyrics...