Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Black Man vs 3 GHOST PEPPERS!

My ma sê alyd: “As jy dom is moet jy suffer.” Ek stem saam met my ma. Joe Rogan stel voor dat ons alle warning lables van alles afhaal, sodat as jy stupid is haal jy jouself uit die siklus uit. Die ou in die video is een van daardie ouens wat miskien nie een van die slimstes onder die son is nie, amar ek sal hom vergewe oor hy my so baie laat lag het met die video.

3 Ghost pepper challenge

Die is die laaste smile wat jy op die ou se gesig sien vir ‘n hele ruk

Die basiese idee van die video is dat hy 3 Ghost Peppers gaan eet. Die Ghost Pepper was vir ‘n rukkie die warmste pepper ter wêreld. Asof dit nie genoeg was nie het hy die peppers nog in Ghost Pepper sauce gedip ook. Ek like goed wat brand, maar ek like nie die tiepe brand wat jou hol laat pyn die volgende dag nie.

Die een comment wat op die video gelos is het my ook vreeslik erg laat lag: “I’m Tyrone Knoxville and welcome to ‘Blackass'”. Ek love die internet.

O, en voor julle nou weer rassis skree oor die title van die post, dit is die naam wat die ou self vir sy video gegee het. So kalmeer.

You may also like...

2 Responses

  1. WynandB says:

    Amper pis ek nou in my broek.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @WynandB: Dit is een van die snaakste video’s wat ek in ‘n lang tyd gekyk het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *