Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: March 2013

Vrydag Bederf op ‘n Saterdag 1

Vrydag Bederf op ‘n Saterdag

Soos meeste ander mense het ek gister gevat om so min moontlik te doen. Ongelukkig het dit gelei daartoe dat die Vrydag Bederf ook nie gister verskyn het nie. Die goeie nuus is dat...

The Wolverine – Trailer 1

The Wolverine – Trailer

Wolverine is terug en die keer fok hy goed in Japan op. Ek is ‘n comic book movie geek en kyk meeste van hulle en as ek so kyk na die trailer vir The...

World War Z Trailer 0

World War Z Trailer

Zombies is deesdae ooral en ongelukkig as iets deel word van pop culture dan doen pop wat pop die beste doen en maak goed kak. Daar was lanklaas ‘n goeie zombie movie. World War...

2013 MK Awards: Die Van Coke Kartel Awards 0

2013 MK Awards: Die Van Coke Kartel Awards

Die 2013 MK Awards het gekom en gegaan vinniger as een van Kim Kardashian se verhoudings. Die awards is uitgedeel en overall het die wat moes wen, gewen. Die aand het, soos laasjaar, behoort...