Stoute Boudjies en vat more af

Dit is reg, vat more af. Sê vir jou baas om om ‘n vet toffie te druk, jy gaan more by die huis bly. Dit is immers ‘n vakansiedag. Voor dit moet jy eers  jou pad deur die week se Stoute Boudjies werk. More gaan daar ook gewerk word aan gevaaalik.com, so paar veranderinge wat moet plaasvind. As jy dus more by die site kom en dinge lyk bietjie snaaks, moenie stress nie.

As jy more aand iets soek om te doen, kom gerus na die die KakFunny Sessions by Arcade Empire. Ek vat ook die stage vir ‘n set. Dit gaan lekker wees.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies 20130320 (5)

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

Stoute Boudjies

1 Response

  1. pisgesig says:

    Goeie een. My vote = no 1

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"