Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies en Yolandi Malherbe vir SA Swimsuit Model Search

Stoute Boudjies is vroeg vandag, so vroeg jy kan dit geniet saam met jou koffie. Yolandi Malherbe kuier vandag weer op die Stoute Boudjies. Yolandi is ingeskryf vir die SA Swimsuit Model Search. Jy kan vir Yolandi gaan vote op haar profile page op saswimsuit.co.za. Yolandi maak gereëld draaie hier op gevaaalik.com en julle votes het haar al vantevore gehelp.

Maar die keer gaan die SA Swimsuit Model Search nie net oor votes nie. Die judges wil eintlik sien dat mense die dame van hul keuse regtig wil hê as ‘n SA Swimsuit Model. So los asb ‘n comment op Yolandi se profile page en share die post op jou Twitter en Facebook. Daar is allerhande kleiner kompetisies in die kompetisie soos “Girl of the Week” en “Crowd Favourite” waarvoor sy julle votes en comments kort. Die eerste twee foto’s van vandag se Stoute Boudjies is van Yolandi. Haar foto’s is geneem deur Andre Campher. Jy kan dankie sê deur te gaan vote en comment.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

SA Swimwear Model Search

SA Swimwear Model Search

Hump Day

Hump Day

Hump Day

Hump Day

Hump Day

Hump Day

Hump Day

Hump Day

Hump Day

Susan Coffey

You may also like...

3 Responses

  1. March 28, 2013

    […] event page gaan kyk. Hier is P.H. Fat saam met Jack Parow in die video "Spring Moederfokker". Yolandi Malherbe is die sexy nurse in die […]

  2. March 30, 2013

    […] jy die week se Stoute Boudjies gemis het, moet jy nou gaan kyk. Yolandi Malherbe het 'n draai kom maak en vir ons twee foto's […]

  3. April 2, 2013

    […] Yolandi Malherbe is die cover girl van die nuwe Playboy SA issue. Ek weet dat dit iets is wat Yolandi al vir lank probeer gedoen kry en hier by gevaaalik.com is ons baie bly vir haar. Onthou om vir haar te stem in die jaar se SA Swimsuit Model search. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *