Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Jack Rolling Dandy’s – The Jack Rolling Dandy

Gewoonlik werk music video posts op gevaaalik.com so: Ek kies ‘n video of iemand stuur ‘n video vir my. Dan gee ek my opinie oor die video en try miskien hier en daar om snaaks te wees. Die keer het ek gedink ons try dit bietjie anders doen. Vir die video van The Jack Rolling Dandy’s se song “The Jack Rolling Dandy” los ek dit in julle hande. Los ‘n comment en sê wat jy dink van die video en song. Sien dit as jou kans om te doen wat ek doen. Dit sal lekker wees om ons lesers se opinie te hoor, dit is ‘n music video review met ‘n twist.

The Jack Rolling Dandy

Ek sal julle nie high en dry los nie. Hier is so paar tips:

  • Wees eerlik. Dit is nie altyd maklik nie, want jy wil niemand se gevoelens seer maak nie. Maar as jy wil hê mense moet jou kritiek ernstig opneem moet jy brutally honest wees, soms.
  • Grappe maak harde kritiek sagter. Amper soos “a spoon full of sugar makes the medicine go down”
  • Nie almal hou van alles nie. Dit is hoekom dit JOU opinie is. Stel net jou opinie tot die beste van jou vermoë. Moet nie worry oor of iemand nie saam met jou gaan stem nie. Ek kan jou waarborg iemand gaan nie saam jou stem nie, fok hulle.
  • In die video sou ek miskien iets gesê het oor die ou se snor, die produksie van die video, die feit dat hulle baie lui was toe hulle ‘n naam vir die song gekies het ens. Wees kreatief, die beste is as jy oor iets praat wat vir jou uitstaan.
  • As jy niks weet van die band nie help dit om hulle te Google, of begin by hulle Facebook page.

Right. Ek sien uit om julle opinies te lees en sal reply op elke comment soos hulle inkom. Peace.

You may also like...

8 Responses

  1. Trapper says:

    Ek like dit, maar daar is ‘n paar crap dele. Plus, ek kry so half ‘n Jack Parrow vibe dié dat hierdie ou pretty much oor homself sing. Daar is ook dele wat die video awesome lyk, en ander dele lyk dit weer heavy cheap. Plus, ek dink hulle kon ander betsies gekies het. Maar ek dink dit is catchy.

  2. Denise viviers says:

    Well, although out of my league as im approaching 50 lol, i do like the CATCHY song! Looking forward to the next one.

  3. Ruan Stix Fourie says:

    Dit is nogal ‘n sometimes you win sometimes you loose video.

  4. Ruan Stix Fourie says:

    Yup. This song will get stuck in your head, no doubt about that.

  5. Tracy Muller says:

    Love the fight scene and the shot from the top with the people in the hole! It loses spead a little in the middle but picks back up nicely at the end. Overall I loved it!

  6. kwikkstertjie says:

    Fudgeeee, die dude het n moerse snorrr! Ek wens my boyfwend kon so awesme snor groei! *

  7. Tracy says:

    Love Love Love it!

  8. Henno says:

    Die bass-line in die verses saam met die “white rap” hoed-dude vat mens terug na Blood Hound Gang se “The inevitable return of the great white dope” toe. As hulle ook net vir Carmen Electra (1999 version) eerder in hulle video kon gehad het…
    http://www.youtube.com/watch?v=wnDCmUd8xDs
    Maar stem saam kwikstertjie, though. Moerse snor-envy…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *