World War Z Trailer

World War Z trailer 2

Zombies is deesdae ooral en ongelukkig as iets deel word van pop culture dan doen pop wat pop die beste doen en maak goed kak. Daar was lanklaas ‘n goeie zombie movie. World War Z lyk of dit dalk die volgende cool zombie movie kan wees. Jy sal in die trailer sien dat die nie jou normale vertraagde zombies is nie, die zombies is vinnig.

Brad Pitt speel die hoof rol. Is die ‘n nuwe angle op zombie movies wat gaan werk of gaan dit kak wees? Los ‘n comment met jou mening hier onder.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"