Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: June 2012

Podcast met Bouwer Bosch 2

Podcast met Bouwer Bosch

Gister middag het ek en Soutie by Aandklas gaan sit en bietjie met Bouwer Bosch gechat vir so rukkie. Dankie aan ons sponsor Jaded Ink, as dit nie vir hulle was nie sou jy...

Stoute Boudjies lyk goed 0

Stoute Boudjies lyk goed

Vir die van julle wat nog nie gehoor het dat gevaaalik.com en Stoute Boudjies nou elke maand die Mej. Boudjies SA se maandelikse wenner gaan feature nie, loer gerus hier. So dames, stuur daardie...

Dans Dans Lisa se “Eskimosies” 0

Dans Dans Lisa se “Eskimosies”

Aangesien gevaaalik.com hierdie week ‘n podcast saam met Bouwer Bosch doen, het ek besluit om vir julle een van sy nuwe videos te post. Ons almal weet hy hou daarvan om gek te skeer...

The Smashing Pumpkins – Oceania review 1

The Smashing Pumpkins – Oceania review

The Smashing Pumpkins se nuwe album, Oceania, is uit. Ek het deur middel van iTunes my hande op die album gekry. Direk nadat ek die album gekoop het was ek nie te bly oor...

The Black Keys piss grensers af 5

The Black Keys piss grensers af

Daar is baie mense wat kwaad raak vir The Black Keys oor hulle goed sê presies soos hulle daaroor voel. Hulle is eerlik. Iets waarvan die entertainment business baie min het deesdae is mense...