Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

29Jun/128

GevreetBiblioteek – My sexy Baby

Dit is geen geheim dat party mense nie naby Facebook of die internet moet kom nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, die internet is awesome. Dom mense moet net nie toegang hê tot die internet nie. Ongelukkig (of gelukkig vir die van ons wat kan lag vir die dommies) kan dom mense by die internet uitkom en hulle kan Facebook profiles hê.

Die post hier onder het my kliphard laat lag, vir lank. "Prys die Here! Vir beter seks kon ek nie voor gehoop op gebid het nie." is my favourite lyn uit hierdie hele verkondiging van haar liefde vir penis. Ek wonder of sy friends is met haar liefste moeder en vader op Facebook? Die title van die post moes eintlik "Blowjobs en Bybelversies" gewees het.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Cheap meisies
An Unfortunate Surname
Dit kan altyd erger wees

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

8 comments on “GevreetBiblioteek – My sexy Baby

  1. Ek dink daai Elsabe chick is Jaloers, sy kry nie genoeg vleispyp nie!!

  2. Nee ek dink Elsabe is miskien net nie so skeinheilig nie

  3. Francois on said:

    Dank vader vir boerewors ne Lelani..dan se ek maar dank vader vir v-bone steak

  4. @Stix, ek dink jou regte naam is Elsabe’

  5. Stix on said:

    @Ian: En ek dink jou regte naam is Pieter, ek kan jou selfoon nommer ook hier deel. Begin met 0732… is dit nie. Ek sien nie hoe hierdie details relevant is nie. Maar nee, my regte naam is Ruan. Hahaha

    Thanks man, jy het my nou lekker laat lag.

  6. Bly ek kon jou laat lag Ruan Fourie, Dankie dat jy nie my nommer gedeel het nie, darem het jy my privacy half respekteer.

    Ek het aanvanklik gedink @stix was n Jaloerse chick wat die comment gepost het.

  7. Stix on said:

    Ek weet nie hoekom kry mense die idee dat ek wil wegsteek wie ek is nie. Mense noem my al Stix vandat ek 11 jaar oud was. @Stix is toe maar net die naam waaronder ek skryf op gevaaalik.com

  8. Ek het maar net die naam “Ian” gebruik om snaaks te wees,want “Lelani” het op sy wall gepost

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers