gevaaalik.com Podcast met Soutie en Stix
Gisteraand het ek en Soutie besluit om ‘n podcast te record. Soos julle sal hoor in die podcast gaan ons môre vir Bouwer Bosch op die podcast hê en dan volgende week Maandag chat ons met Gareth Wilson (van Southern Gypsy Queen) en Christo de Beer A.K.A @BaasDeBeer.
Ons moes die podcast nogal vinnig uitbring oor ons so baie praat van die goed wat ons binnekort doen. Voel vry om jou comments te los of ons op Twitter te laat weet wat jy dink by @MrSkylaar vir Soutie en @gevaaalikdotcom vir gevaalik.com. Luister nou daarna en kikker jou dag by die werk sommer bietjie op. Of download hom en gooi hom op jou iPhone of iPod en luister dit terwyl jy gym. Of gooi hom op ‘n CD en luister dit as jy in die verkeer vassit.
O en omdat Soutie se Afrikaans uiters kak is het ons dit maar in Engels gedoen, anders sou dit klink of ek net met myself praat. Ons gaan probeer om nou vir julle meer gereeld podcasts te bring, soms in Afrikaans, soms in Engels, en soms gemeng. Ons hoop julle geniet dit.
As jy die podcast eerder deur iTunes wil download dan kan jy dit hier doen.
Die hele Ballz radio debakel: http://dewberry.co.za/the-truth-behind-streaming-internet-radio-in-south-africa/
Best line in ENTIRE podcast:
“Masturbation is a touchy subject”
I did LOL.
Bly jy like dit man. Komende Maandag sal jy maar met die beste line opkom.
Beste lyn? Nee, jammer, ek doen nie druks nie.