Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

29Jun/120

Dupstep vrydag mag dalk net jou knee laat dans

Goeie more julle vuilhonde, fokkit, dis Vrydag en ons het dit gemaak. Ek ryk al van vroegmore af 'n mengsel van endorphines en brannewyn. Dit gaan 'n kak goeie dag wees!

Super-rugby is terug, dis effens warmer en ons almal het geld gekry die week, geld wat ons op booze, koppiekaartjies, konnies en nog booze gaan spandeer.

Ek bederf julle vandag met 'n gevaaalike dubstep remix. Almal ken die song Pumped up kicks? Dis daai einste liedjie wat al meer as 'n miljoen keer op radio gespeel is, fokken boring ek weet. Maar wat gebeur as jy die boring ou song vat en jy gooi 'n dubstep remix daarin? Wel, kyk die video. Nie net is dit 'n pis cool song nie maar die video is ook glad nie te versmaai nie.

GEE MY NOOOOOOOG!

Soortgelyke gevaaalikhede:

'n Paar chill songs vir die babelas
Francois van Coke - Maniac acoustic
Beast - Smoke Swig Swear Short Film

Posted by Posduif

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers