Vrydag Bederf troos jou hart

Gister was dit Vrydag die 13de. Vrydag die 13de is veronderstel om te vrees, maar my Vrydag was te besig om skrikkerig te raak. Dus is die Vrydag Bederf ook so bietjie laat. Ons kan dit al amper die Saterdag Bederf begin noem.

Right, lekker relax op hierdie Saterdag. Ek het werk om te doen, soos om die nuutste gevaaalik.com podcast episode reg te kry vir julle om na te luister.

As jy insideer info, gevaaalik.com styl wil hê, maak seker jy los jou naam en e-mail adres hier sodat jy ons weeklikse nuusbrief kan kry.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20151113 (2)

Vrydag Bederf 20151113 (3)

Vrydag Bederf 20151113 (4)

Vrydag Bederf 20151113 (5)

Vrydag Bederf 20151113 (6)

Vrydag Bederf 20151113 (7)

Vrydag Bederf 20151113 (8)

Vrydag Bederf 20151113 (9)

Vrydag Bederf 20151113 (10)

Vrydag Bederf 20151113

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *