Vrydag Bederf maak skade

Jy het seker al ‘n promoted tweet gesien. Meeste promoted Tweets is maar redelik lame. Tog, kan ‘n promoted tweet help om die gevaaalik.com woord te versprei, en soms wil van ons adverteerders of sponsors hê om moet Facebook ads vir hulle doen, of in die geval ook ‘n promoted tweet.

Maar Twitter het ons ge-cockblock. Glo tweet gevaaalik.com “sexual content”. Dit is nou die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies, wat nog altyd meer ‘n bewondering van die vroulike vorm. Dit is nie porn nie. Ongelukkig lyk dit of Twitter verkramp is en dus mag ons niks promoted tweets doen nie, of dit nou ‘n dame in het of my maergat.

Gelukkig is Twitter nie ons baas nie, en sal ons aanhou met Vrydag Bederf en Stoute Boudjies soos altyd.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20151106 (2)

Vrydag Bederf 20151106 (3)

Vrydag Bederf 20151106 (4)

Vrydag Bederf 20151106 (5)

Vrydag Bederf 20151106 (6)

Vrydag Bederf 20151106 (7)

Vrydag Bederf 20151106 (8)

Vrydag Bederf 20151106 (9)

Vrydag Bederf 20151106 (10)

Vrydag Bederf 20151106

Vrydag Bederf 20151106

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *