Tegnologie skroef die Vrydag Bederf
Die naweek was alles behalwe rustig. Die Evetech Champions League was die naweek en ons het bietjie gaan kyk hoe speel die pros Counter Strike Global Offensive. Die wen span het R75 000 gewen,...
Die naweek was alles behalwe rustig. Die Evetech Champions League was die naweek en ons het bietjie gaan kyk hoe speel die pros Counter Strike Global Offensive. Die wen span het R75 000 gewen,...
Nog ‘n Vrydag, en hier is ons alweer in die naweek. Die naweek gaan ek weer Saterdag en Sondag braai, want ek kan. Sondag braai ek bietjie rooihartbees. Dit sal die eerste keer wees...
Die naweek is so te sê hier. Die naweek is dit UFC 202, die rematch tussen Nate Diaz en Conor McGregor. Eergsiter se persverklaring het ontplof toe Diaz en McGregor bottels water na mekaar...
Nog ‘n week verby. Ek weet ek sê dit elke nou en dan, maar ek gaan dit sommer nou weer sê: Dankie dat julle gevaaalik.com ondersteun. Ons is moerse lucky om soveel mense te...
Ek sit nou hier en doen die Vrydag Bederf 23:13 op ‘n Donderdagaand. Die rede hoekom ek dit nou doen is sodat almal wat ons nuusbrief more oggend 08:00 kry, ‘n aangename iets in...
Jis, die eerste week terug van die Kruger af is rof. Dit is ‘n aanpassing vir my sisteem, en ek het nog nooit so baie werk gehad in terme van posts maak vir julle...
Daar is nie internet in die Krugerwildtuin nie, as jy by Vodacom is, dan kan jy miskien 3G vang by die ruskampe, maar met MTN het jy net Edge, en dit werk glad nie....
Die Vrydag Bederf is hier en die naweek ook, pretty much. Behalwe as jy nou nog moet sit in die kantoor tot 16:00 of 17:00, omdat jou baas ‘n doos is. As mens maar...
Ek weet wat jy dink: “Hoekom het ek nie geweet die Vrydag Bederf is al live nie?!” As jy een van die slim mense is wat ons nuusbrief kry, dan het jy geweet die...
Nog ‘n week, nog ‘n Vrydag Bederf. Hier kom ons naweek! Ek check baie van julle het al vandag via die nuusbrief julle besoek gemaak aan gevaaalik.com. Wie sou kon dink dat ‘n opsomming...
Ek sou nie sê verslawing nie, eerder ‘n gewoonte. Die Vrydag Bederf is deel van elke Vrydag vir hulle, net soos dit vir my ‘n gewoonte is om die Vrydag Bederf aanmekaar te sit. Die...
Ja, dit is alweer tyd vir die naweek en die beste manier om jou naweek te begin is met die Vrydag Bederf. Maak nie saak wat jou planne vir die naweek is nie, dit...