Die week eindig met Vrydag Bederf

Lekker rustig, so op ‘n Saterdag oggend. Die tweede laaste rustige Saterdag oggend wat ek likely sal hê vir ‘n hele rukkie. Dus spandeer ek maar nou bietjie tyd aan die Vrydag Bederf. Nie vir myself nie, maar vir julle, die lesers van gevaaalik.com.

Daar was onlangs weer ‘n geval waar ‘n brand belangstelling getoon het in gevaaalik.com. Die deal sou ‘n hele paar rand ‘n maand in ons sakke laat land het. Toe word daar kop uitgetrek oor die “foto’s van girls” op die site. So daar gaan die maandelikse geldjies, want Vrydag Bederf en Stoute Boudjies bly.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20160212 (2)

Vrydag Bederf 20160212 (3)

Vrydag Bederf 20160212 (4)

Vrydag Bederf 20160212 (5)

Vrydag Bederf 20160212 (6)

Vrydag Bederf 20160212 (7)

Vrydag Bederf 20160212 (8)

Vrydag Bederf 20160212 (9)

Vrydag Bederf 20160212 (10)

Vrydag Bederf 20160212

Vrydag Bederf 20160212

Gevaaalik Podcast #58 - Rooineus Boobs

Die belaglikste Afrikaans podcast wat bestaan: gevaaalik.comedy Podcast #58 – Rooineus Boobs

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *