Mediteer met Vrydag Bederf
Ek kon myself nie help nie, dit was ‘n goeie week. Werk word gedoen, en dit is nie boring werk nie. Nou dat ek weer maak met gevaaalik.com net wat die fok ek wil...
Ek kon myself nie help nie, dit was ‘n goeie week. Werk word gedoen, en dit is nie boring werk nie. Nou dat ek weer maak met gevaaalik.com net wat die fok ek wil...
Die Vrydag Bederf is nie net laat oor dit ‘n langnaweek was nie, maar ook omdat ek werk. Ek is opsoek na fitness influencers. As jy iemand ken, doen my ‘n guns en los...
Of jy nou die haas wat sjokelade-eiers lê en dan wegsteek vir kinders vier, en of jy die zombie ding vier, geniet jou langnaweek. En as jy nou voel asof ek jou touch op...
Vrydag het dinge in SA verander vir dagga-gebruikers. Onthou net jy kan steeds gearresteer word vir dagga (selfs in jou eie huis) en dan gaan jy moontlik ‘n tydjie in die tjoekie moet spandeer...
Het jy geweet gevaaalik.com het ‘n nuusbrief? Oor die laaste paar weke was ek bietjie onder druk met werk (die goed wat die rekeninge betaal) en dus het die nuusbrief nie uitgegaan soos hy...
Vir die komende toekoms gaan die Vrydag Bederf nie elke Vrydag verskyn nie, net elke tweede Vrydag. Anders en ook dieselfde, maar meer anders. Ek hoop dat ek in die nabye toekoms weer dinge...
Die Vrydag Bederf was nie Vrydag op die site nie, maar meer oor dit later vandag. Vir nou hoef jy nie veel te doen anders as die Vrydag Bederf geniet nie, al is dit...
Jy het weereens gedink dat ek die Vrydag Bederf vergeet het. Gelukkig is jy verkeerd, en gelukkig kan jy nou die Vrydag Bederf check. Onthou om te gaan loer na die gevaaalik Merch Shop....
So sien nog ‘n week sy gat. Die goeie nuus is dat jy nou die naweek rustig kan in skuif. Werk issues is nou Maandag se worries. Ons almal weet wat is die beste...
laasweek was daar nie ‘n Vrydag Bederf nie, want ek was in die bosveld. Almal kort ‘n blaaskaans elke nou en dan. Nie heeltemal net slegte nuus nie, want nou sien jy ‘n Vrydag...
Die feit van die saak is dat jy miskien nie gaan hou van elke girl op die Vrydag Bederf nie. Miskien is jy een van daardie ouens wat nie hou van girls met tattoos...
Ek hoop die Vrydag Bederf help jou vir so paar sekondes ontsnap van daardie iets wat sit in jou agterkop wat jou so pla. Net op gevaaalik.com