Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf na ‘n dag af

laasweek was daar nie ‘n Vrydag Bederf nie, want ek was in die bosveld. Almal kort ‘n blaaskaans elke nou en dan. Nie heeltemal net slegte nuus nie, want nou sien jy ‘n Vrydag Bederf op ‘n Dinsdag.

Jammer vir enige sensitiewe siele wat se gevoelens ek miskien seer gemaak het deur nie die Vrydag Bederf die Vrydag te publiseer nie. Ook jammer as jy gevra het waar die fokken Vrydag Bederf is en ek jou kop deur text afgebyt het. Verstaan maar dat ek tans bietjie edgy is oor hierdie hele gevaaalik.com situasie.

Geniet die Vrydag Bederf.

As jy wil seker wees dat jy elke Vrydag bietjie Vrydag Bederf kry, moet jy help om gevaaalik.com se deure oop te hou. Jy kan dit doen deur ‘n t-hemp te koop vir R250. Of jy kan ‘n free quote kry op jou versekering by King Price en dan help jy ook vir gevaaalik.com. Vir die wat help, dankie.

Voor jy op vakansie gaan, maak seker jou goed is verseker. Maak ook seker dat jy nie ‘n arm en ‘n been betaal nie. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *