Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Haas en die Zombie bring Vrydag Bederf

Of jy nou die haas wat sjokelade-eiers lê en dan wegsteek vir kinders vier, en of jy die zombie ding vier, geniet jou langnaweek. En as jy nou voel asof ek jou touch op jou studio, relax, dit is ok om te glo wat jy wil en so ook ok vir die res van ons om te glo wat ons wil.

As jy ook wil foto’s stuur vir die Vrydag Bederf, kan jy die foto’s gerus met WhatsApp (0788452709).

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Maak kos asof iemand jou geleer het om kos te maak met Daily Dish. Gesond, geen rondloop in winkels opsoek na bestandele nie en alle bestandele kom in die regte hoeveelhede sodat jy nie vrot goed in jou yskas het nie. Alle bestandele en respte kaartjie word by jou huis of kantoor afgelewer. Jou girl/vrou sal dink jy is awesome as jy die kry.

Kry R250 af van jou eerste order by dailydish.co.za/gevaaalik

Nuwe podcast vir jou om na te luister, asook twee baie lekker tunes. Luister nou na “Playlist Podcast Ep.1 – Led Zep en Van Coke Kartel”.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *