Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf eindig die eerste week van 2017

So sien nog ‘n week sy gat. Die goeie nuus is dat jy nou die naweek rustig kan in skuif. Werk issues is nou Maandag se worries. Ons almal weet wat is die beste manier om ‘n week te eindig: Die Vrydag Bederf.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Randella Beursies nog beskikbaar teen R150 elk. Dit sluit jou shipping en ‘n gevaaalik.com sticker ook in! Luuks! Stuur nou jou order na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Al ooit gewonder hoekom ek so weird is? Ek vertel ‘n storie oor my gunsteling T-shirts en kyk terug na my lewe as kind en hoekom ek so weird is. Elke T-shirt het ‘n storie.

Kry ‘n nuwe T-shirt om jou eie T-shirt-storie te kry. Die Tokin’ White Guy gevaaalik.com T-shirt is nou beskikbaar vir R250, stuur net jou order na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Na ‘n groot vakansie is almal maar so bietjie platsak. Begin 2017 deur te spaar op jou versekering. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie wat tien teen een aansienlik goedkoper gaan wees as die versekering wat jy tans het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *