Julle Vrydag Bederf
Die Vrydag Bederf is vir die mense, en dit is great dat julle help om die Vrydag Bederf te bou. Dankie vir al die submissions wat julle gestuur het
Die Vrydag Bederf is vir die mense, en dit is great dat julle help om die Vrydag Bederf te bou. Dankie vir al die submissions wat julle gestuur het
Is jou hartjie seer oor die naweek se rugby? Dan kan jy bly wees dat die Vrydag Bederf laat is net sodat dit jou seer hartjie kan troos, jou ou meisiekind
gevaaalik.com ondersteuners is die coolste mense. Een van ons lesers/luisteraars uit America het vandag $82 aan gevaaalik.com betaal via PayPal. Een dollar vir elke vorige podcast wat ek geniet het sover Dit was Stephanie...
Vanoggend het ek ‘n mail uitgestuur na al die hardcore gevaaalik.com mense (die ouens wat ook ons nuusbrief kry) om hulle bietjie te vra vir advies. Goeie fok daar was baie replies in baie...
Stoute Boudjies is wat jy soek op ‘n Woensdag. Dit breek die tension. Dit trek jou aandag net vir so paar minute bietjie af. Sodat jy kan vergeet van die stront om jou. Van...
Om dit ‘n fliek te noem is seker bietjie overkill. Ek is alles behalwe ‘n filmmaker. In fact, ek het nog nooit ‘n film gemaak nie. Naaste wat ek al gekom het is ‘n...
As jy ‘n gevaaalik.com Hemp wil hê dan is hierdie die Vrydag Bederf vir jou. Limited hoeveelhede beskikbaar en 50% is reeds verkoop, so spring!
Die week se Vrydag Bederf is lekker vroeg omdat Stix sy Vrydag by die rAge gaming expo gaan spandeer
Die week kry jy die Vrydag Bederf vir ‘n slag weer op ‘n Vrydag. Jou kantoor en jou werk se moer, dit is Vrydag en die week is verby!
Van die tye wat ek al die gelukkigste was, of wat ek die meeste geniet het of wat ek die hardste gelag het was langs ‘n braai, of ‘n vuur waar daar gebraai gaan...
Nog ‘n week, nog ‘n dollar in jou sak, hopelik. Ongelukkig kry meeste van ons eers die geld wat ons elke dag verdien eers aan die einde van die maand. Troos jouself maar dat...
‘n Laat Vrydag bederf met bietjie Nirvana om jou gemoedstoestand bietjie op te kikker, want Maandag is rof, veral in die somer