Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Agter die tyd Vrydag Bederf

Die Vrydag Bederf was nie Vrydag op die site nie, maar meer oor dit later vandag. Vir nou hoef jy nie veel te doen anders as die Vrydag Bederf geniet nie, al is dit Maandag. En for fuck’s sake, die laaste ding wat jy moet doen is grens asseblief. Dankie aan almal wat annhou foto’s in WhatsApp (0788452709). Keep ’em coming.

Geniet die laasweek se Vrydag Bederf.

As jy wil weet hoekom die Vrydag Bederf in sy moer in laat is, en hoekom dinge weird gaan raak op gevaaalik.com oor die volgende paar maande, lees hierdie: Dear music festival*, this is why I can’t work for tickets*

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *