Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Van Coke Kartel

Vanfokingtasties – Acoustic 5

Vanfokingtasties – Acoustic

As ‘n groot liefhebber van rock en ook plaaslike musiek, het ek besluit om myself te bederf met die nuwe Vanfokingtasties CD. Vanfokingtasties kan jy beskryf as ‘n supergroep of liewer ‘n super brand....

Van Coke Kartel – Dis ‘n land video 0

Van Coke Kartel – Dis ‘n land video

‘n Rukkie gelede het Van Coke Kartel se nuwe single “Dis ‘n land” baie van ons terug geneem na die dae toe ons nog groot geword het en ons ouers tannie Carike Keuzenkamp gespeel het...

Top 5 albums van 2011 1

Top 5 albums van 2011

Hier is my take op wat die top 5 albums van 2011 is. As jy die albums nog nie het nie, koop hulle. As jy die albums klaar het koop een vir iemand vir...

Van Coke se nuwe single 1

Van Coke se nuwe single

Almal ken hierdie band en almal love hulle. As jy nie van hulle hou nie, weet ons jy jok. Hulle eerste single, genaamd “Vir Almal”, is ‘n maand gelede vrygestel en die tweede single...

Wie’s Bang – Van Coke Kartel 0

Wie’s Bang – Van Coke Kartel

Wie’s Bang is die long awaited vierde album deur die Afrikaanse rock band Van Coke Kartel. Jy weet wie Van Coke Kartel is. En as jy nie weet nie het jy klaarblyklik verdwaal op...

Van Coke Kartel – Vir Almal 1

Van Coke Kartel – Vir Almal

Van Coke Kartel se nuwe single is nou beskikbaar for fucking free op hulle website. Ek het hom gister gaan download en dit is befok. As jy by Oppikoppi was en Van Coke Kartel...

Legends van Afrikaans rock 1

Legends van Afrikaans rock

Hulle is een van my favourite bands. As jy reken jy weet iets van musiek af behoort hulle tenminste in jou top 10 lys. Sover Afrikaans rock aan gaan is die die enigste Fokofpolisiekar...