Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke Kartel: Ondier Kom video

So rukkie terug het ons julle bederf met die teaser van die nuwe breinkind wat ontstaan het met Van Coke Kartel se musiek en Louis Minnaar se produktion. Die groot fokken wag is nou verby en die video is uit.

Dis donker, dis vreemd, dit laat mens dink en dis fokken briljant. Uitstekende song wat nou briljant uitgebeeld word deur Louis Minnaar se visuals. Wel gedaan ouens. Hier is die video. Laat weet ons maar in die comments hier onder wat jy persoonlik daarvan dink.

Ondier Kom! (Dec 2010) from Van Coke Kartel on Vimeo.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *