Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Legends van Afrikaans rock

Hulle is een van my favourite bands. As jy reken jy weet iets van musiek af behoort hulle tenminste in jou top 10 lys. Sover Afrikaans rock aan gaan is die die enigste Fokofpolisiekar splintergroep wat ware rock and rollers is. Weereens bewys hulle dit hier met die befokte Taxi Jam. Ek check daardie kief Ray-Bans boet!

You may also like...

1 Response

  1. Jarra says:

    Awesome! Definitief een van die top SA bands.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *