Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Van Coke Kartel – Vir Almal video

Jy het teen die tyd al di nuwe Van Coke Kartel song gehoor en gedownload. As jy nie het nie gaan kry dit gou hier. Ander kyk die video vir die song sommer hier onder. Braai en kuier saam met vriende is mos waaroor dit gaan “Vir almal wat ‘n goeie tyd het en dit probeer onthou.” Pasop vir die tiete in die video as jy by die werk is.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *