Stoute Boudjies maak jou happy
Wees rustig, wees kalm, hier is die week se Stoute Boudjies. Dit is reeds Woensdag en die hele land is besig om klein Vrydag in te vaar met ‘n spoed. Selfs ‘n brug oor...
Wees rustig, wees kalm, hier is die week se Stoute Boudjies. Dit is reeds Woensdag en die hele land is besig om klein Vrydag in te vaar met ‘n spoed. Selfs ‘n brug oor...
Woelwater. My laerskool juffrouens het altyd gepraat van kinders wat nie kan stil sit nie as woelwaters. Deesdae is enige kind wat nie wil stil sit in die klan nie ‘n ADD kind. Miskien...
Woensdag het ‘n bier, ‘n hele paar biere geword, en ‘n spul shots. Toe ek myself weer kry toe loop ek heen en weer in my sitkamer, net sodat my kamer nie meer draai...
Welkom by Nasionale Braaidag, welkom by Stoute Boudjies. Ek weet die moes eintlik gister verskyn het, maar is jy nie bly jy kry nou braaidag Stoute Boudjies nie? Vandag is jou dag, om jou...
As jy nog nie geweet het nie, gevaaalik.com is heeltemal mobile friendly. Dit beteken dat jy met gemak na die week se Stoute Boudjies (of enige ander gevaaalik.com content) kan kyk op jou foon...
Die Stoute Boudjies is vroeg. Goeie tye! In ander nuus, ons het ‘n Superbru pool begin vir die Rugby Wêreldbeker, omdat julle net nie ophou om ons te vra om dit te doen nie....
So baie gekerm oor Afrikaans wat besig is om dood te gaan. Mense wat aangeval word oor hulle Afrikaans is. Afrikaans sal piekfyn wees. Jy kan nie in enige ander taal sê Stoute Boudjies en...
Dit is al na 22:00 in die aand en hier sit ek en doen die Stoute Boudjies vir julle, wat meeste van julle most likely eers more oggend gaan sien. Hierdie is amper soos...
Betroubaar, soms so bietjie laat, maar altyd daar. Jip, die Stoute Boudjies is weer hier, soos elke Woensdag. Jy kan op hoogte bly met wat op gevaaalik.com gebeur deur ons weeklikse nuusbrief te kry...
Ruk jouself reg man! Daar is meer ernstige dinge om oor te huil. Jy kon in Liberië gebore gewees het. Hoe het my pa altyd gesê: “Moet ek jou rede gee om te huil?”...
Jip, ek is spyt dat ek nie die jaar saam met my vriende Oppikoppi gaan kan aanpak nie. Ek het my keuse gemaak en sal daarby hou. Net jammer dat Oppikoppi glad nie gaan...
Wat is dit met prokureurs en hul egos? Kan iemand dalk asseblief aan my verduidelik hoekom hulle dink hulle is beter as die res van ons? Ek het gister met ‘n prokureur gepraat oor...