Stoute Boudjies soos ‘n ou vriend
Betroubaar, soms so bietjie laat, maar altyd daar. Jip, die Stoute Boudjies is weer hier, soos elke Woensdag. Jy kan op hoogte bly met wat op gevaaalik.com gebeur deur ons weeklikse nuusbrief te kry in jou inbox. Los net jou naam en e-mail adres hier.
As jy ons eerste Trademarx Comedy Night gemis het, dit is jammer. Dit was fokken baie pret gewees en die comedy was uit die boonste rakke. Gelukkig vir jou kan jy komende Maandag ‘n draai kom maak en die comedy kom check. Dusty Rich, Alfred Adrian en Werner Cloete. Meer besonderhede hier.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
bra j is ameka laat ma dt was n cool 1
en j moet iets kry om sat en sun te post
watkykjy skop jou gat
@raven 2 die 4: Bly jy like die week se Stoute Boudjies. Ons post Maandag-Vrydag, soms oor naweke. Ons kompeteer nie met WatKykJy nie, die internet is heeltemal groot genoeg vir beide van ons.
Ouboet, Watkykjy skop jou gat met ou vuil skoene !!
@Slingshot500: Gelukkig kompeteer ons nie met WatKykJy nie. Die internet is doosgroot
@raven 2 die 4 en @Slingshot500
Wat maak julle op hierdie kak site wat op die gat gestop word deur ou vuil skoene. Gaan bak koekies op whatever se site en gaan kyk wat jy wil. O ja, as julle hierdie eers saterdag lees ek het dit donderdag gepost
ow bra wouter j lyk na d sensitiewe soort moenie comment sections het as j nie bad things wil hoor nie anyway aangesien j so expert bakster is stuur ma jou resepte MS WOUTER