Stoute Boudjies want tyd vlieg
Ek kan nie glo dit is al Woensdag nie. Die tyd gaan te vinnig verby deesdae. So baie goed om te doen en so min tyd. Ek moet nog een of ander tyd vandag...
Ek kan nie glo dit is al Woensdag nie. Die tyd gaan te vinnig verby deesdae. So baie goed om te doen en so min tyd. Ek moet nog een of ander tyd vandag...
Jy beter gereed wees vir Stoute Boudjies. Dit is immers Woensdag en elke Woensdag is Stoute Boudjies dag op gevaaalik.com. Snaaks genoeg ook die beste ding om te deel met jou vriende as jy...
Middel van die week. Dit voel nogal asof daar al reeds so baie gedoen is. Ek het selfs vir ons ‘n nuwe cool eenvoudige nuusbrief page gemaak vir die website, sodat dit maklik is om...
Net wanneer jy gedink het jy gaan nooit weer Stoute Boudjies sien nie, is dit terug. Lekker vroeg ook vandag sodat jy dit lekker kan check by die werk op jou baas se tyd....
Goeie nuus, ons het iets vreeslik cool wat ons in die mou voer. Gister ‘n meeting gehad en alles soos regte grootmense. Die campaign idee is geteken en dus gaan ons nou gevaaalik.com begin...
Niks veroorsaak ‘n gejaag soos ‘n middel van die week trip Kaap toe nie. Hou maar net ‘n ogie op gevaaalik.com en jy sal alles wat gaan gebeur in die Kaap sien. Jy kan...
Wat is meer gevaaalik as Stoute Boudjies met gevaaalike dames? Nie veel nie. Ons is kliphard aan die werk om gevaaalik.com beter te maak en wat ons besig is om al hoe meer en...
Right, die nuwe podcast episode is so te sê gereed vir aksie. As jy al subscribe het op iTunes, dan sal jy automaties die nuwe episode kry sodra hy live is, wat binne die...
Ek het baie gelag die week al, vir verskye goed. Ek het ook al kwaad geword die week. Nou is dit net tyd vir die Stoute Boudjies, en dan is dit bed toe sodat...
Die vet weet. Wat ‘n snaakse gesegde. Al wat ek dink vet weet, is dat jy te veel eet en te veel niks doen nie. Die vet weet as Stoute Boudjies nie op ‘n...
Waar sit jy nou? Is die kantoor? ‘n Grys hokkie in ‘n reeks grys hokkies wat rondom jou is. Met vaal en grys robotte wat rondom jou ‘drone’ vir agt ure ‘n dag. Dit...
Yes yes. Hoe lyk dit aan daardie kant van die skerm? Hier gaan dinge dol, lang storie, maar julle sal meer daaroor hoor in die week se gevaaalik.comedy Podcast. Ongelukkig gaan die podcast eers...