Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Woensdag woelwater Stoute Boudjies

Woelwater. My laerskool juffrouens het altyd gepraat van kinders wat nie kan stil sit nie as woelwaters. Deesdae is enige kind wat nie wil stil sit in die klan nie ‘n ADD kind. Miskien is skool maar net fokken boring, al ooit daaraan gedink? Dagdroom en rondhol saam met jou buddies is baie beter as in ‘n klas sit en somme maak. So kondisioneer hulle jou om eendag vir 8 ure ‘n dag in ‘n kantoor te sit.

Dit is waarvoor die Stoute Boudjies is: ‘n 5 minute wegbreek van die geraas van die daaglikse grind. Hier is waar jy kom dagdroom en rondhol saam met jou buddies. Jou buddies wat weet wat aangaan omdat hulle ook die gevaaalik.com nuusbrief kry elke week.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stute Boudjies 20151005 (2)

Stute Boudjies 20151005 (3)

Stute Boudjies 20151005 (4)

Stute Boudjies 20151005 (5)

Stute Boudjies 20151005 (6)

Stute Boudjies 20151005 (7)

Stute Boudjies 20151005 (8)

Stute Boudjies 20151005 (9)

Stute Boudjies 20151005 (10)

Stute Boudjies 20151005 (11)

Stute Boudjies 20151005 (12)

Stute Boudjies 20151005 (13)

Stute Boudjies 20151005

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *