Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede van ‘n iPad af

Ek weet nie hoe die gaan uitwerk nie. Dit is die eerste keer dat ek iets soos die Random Gevaaalikhede van my iPad af probeer doen. Ek het al kleiner artikels van my iPad af gedoen, maar nog niks soos die nie. Ons sal maar sien hoe dit uitwerk. Kom  ons hoop dit werk, ‘n Macbook is duur.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

image

image

image

image

image

image

image

image

image

Right, so .gifs werk nie as ek hulle upload via die iPad nie en my bloeddruk is ook nou aansienlik hoër as wat dit was voor ek begin het met die eksperiment. Wil iemand my nie met ‘n laptop sponsor nie? iPad is cool vir baie dinge, vir posts hier aanmekaar sit, not so much.

You may also like...

1 Response

  1. Pieter says:

    Ek gaan vroeg 2015 op n toer deur Suid Afrika, my missie gaan wees om die mees afgelee plekke te besoek asook fotos te versamel van die plekke, plekname en mense, ek is n staatspensionaris en gaan dit op die goedkoopste denkbare manier doen met my 1983 Passat Stasiewa wat ook as verblyf gaan dien, wat ek regtig nodig het is n laptop en miskien hulp met n webwerf, ek wil die toer n ervaring maak vir die laaste jare van my lewe sodat ek al die interesanthede kan deel met ander.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *