Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Post-Koppi Blues kort Random Gevaaalikhede

Ons is terug na Oppikoppi. Julle kan solank deel een lees van die jaar se Koppi avontuur. Ek sit vandag hier en het nie baie lus om enige werk te doen nie. Basies soos meeste ander Maandae, maar erger. Gelukkig sit die Random Gevaaalikhede ‘n lekker smile op mens se gesig. Ek sluit vandag se Random Gevaaalikhede af met ‘n video. Dit is ‘n video van ‘n ou wat ‘n dubstep song speel op ‘n Launchpad. Dubstep het vir my baie vinnig oud geraak, maar daardie video en song bly vir my cool.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede

Random Gevaaalikhede (2)

Random Gevaaalikhede (2)

Random Gevaaalikhede (3)

Random Gevaaalikhede (3)

Random Gevaaalikhede (4)

Random Gevaaalikhede (5)

Random Gevaaalikhede (6)

Random Gevaaalikhede (7)

Random Gevaaalikhede (8)

Random Gevaaalikhede

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *