Tagged: snaakse foto’s
Werk suig en om te lag help
Jy sit by die werk. Jy is in ‘n kak mood. Ons is hier om te help met so paar snaakse goed. So sit agteroor en ignore jou baas vir vyf minute en lag...
Glimlag Donderdag
Net so paar foto’s om jou te laat smile. Die naweek is om die draai. Dan is dit weer party, party, party. Vir party van ons. Ha, see what I did there.
Lag Stoute Boudjies is oppad
Die week is halfpad. Ek dink ons almal verdien ‘n bier. Of ‘n joint. Nes jy verkies. Ontspan net en lag bietjie saam met ons dan later vandag kyk jy na die Stoute Boudjies....
Snaaks bly snaaks
Weereens so paar foto’s om ‘n smile op jou gevreet te sit. Stuur gerus enige van jou snaakse foto’s aan ons.
Maandag raak beter
Nie oor jy kan huis toe gaan nou nie. Nee, ons het nog nie soveel krag nie. Hopelik kan so paar van die foto’s jou laat lag.
“Piel” is snaaks, want ons is almal nog 12
Thanks aan @andrerankin wat hierdie foto aan ons gestuur het deur ons twitter. André wou weet hoekom sulke goed hom altyd laat lag. (Ons lag ook daarvoor, André.) Ek dink dit is omdat ons almal nog...
Sy het die regte idee
Die spanning loop hoog so op ‘n Donderdag middag. Vir baie is dit erg, ek is rustig. Kry vir jou girl een van die vir “training”. Dan loop jy ook een van die dae...
Lekkerste Lamb Packs ooit
Ek stel voor jy kry joune voor dit uitverkoop. Kyk die klein geskryf bo waar daar staan “Lamb Packs”
Zef, vreemd, snaaks en mooi
Net so paar foto’s om jou Vrydag reg te begin. ‘n Paar is deur Robbies geneem, een is deur my geneem en een deur my verloofde. Welkom by Vrydag. Naweek, hier kom ons.