Random Gevaaalikhede vir die luigat in jou
Hierdie Maandag is die hele Suid-Afrika se social media blykbaar baie minder kwaad vir Heyneke Meyer en die Bokke. Meestal oor die bokke gewen het, maar ook omdat dit net cool is om te...
Hierdie Maandag is die hele Suid-Afrika se social media blykbaar baie minder kwaad vir Heyneke Meyer en die Bokke. Meestal oor die bokke gewen het, maar ook omdat dit net cool is om te...
Jy het seker nou al gebraai, of is besig om te braai. Dit is mos waarvoor Braaidag is. Terwyl jy nou so ongeskik is met jou vriende wat by jou braai is, teken sommer...
Gister het die Springbokke ‘n nuwe lae punt bereik deur te verloor teen Japan. Dus het talle Suid-Afrikaanse vroue weer vanoggend met blou oë wakker geword. Ja, elke ou wat nie ‘n stokperdjie het...
Hier is die Random Gevaaalikhede nou. Dit is ook jou laaste kans om in te skryf vir die stel kaartjies na een van Iron Maiden se shows hier in Suid-Afrika. Jy kan comment op...
Maandag is bittermin lekker. Die Random Gevaaalikhede help darem om so paar minute verby te kry. ‘n Break van die office grind, net minder sleg vir jou as ‘n KitKat. As jy iets anders...
Maandag het sy gat gesien. Die beste manier om vir Maandag die vinger te gee is om ons vanaand te join by Trademarx se comedy night. Vanaand kan julle vir Melt Sieberhagen, Jason Goliath...
As jy ons nuusbrief kry (jy kan hom ook kry as jy jou naam en e-mail hier los) dan weet jy al van vanoggend 07:00 van die Random Gevaaalikhede. Of miskien het jy dit...
Dit is regtig net comedy nuus vir die van julle wat nog nie weet nie, maar ek noem dit weer sodat julle nie uitmis nie: Ons het ‘n nuwe comedy night begin in Pretoria,...
Die goeie nuus is gevaaalik.com het ‘n intern gekry om te help met so bietjie gig nuus. Die slegte nuus is dat ek so besig was om daarmee te deal dat ek heeltemal vergeet...
Heito! So paar interesante comments gekry op gevaaalik.com. As jy die comments wil sien, gaan loer gerus hier op gister se Stoute Boudjies. Voel vry om in te weeg met jou opinie, dit is altyd lekker...
Ek het besluit om die Random Gevaaalikhede sommer vandag te deel met julle. Meestal omdat ek nou agter my komper is en dit sommer gedoen kry terwyl ek besig is met al die internet...
Jis maar die hele Suid-Afrika is aan die uitfreak. Oor ‘n pen company, oor ‘n leeu met ‘n naam en oor iemand ‘n t-shirt gedra het in Virgin Active. Kan almal net relax? Spark...