Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Darem is Random Gevaaalikhede reg

Die goeie nuus is gevaaalik.com het ‘n intern gekry om te help met so bietjie gig nuus. Die slegte nuus is dat ek so besig was om daarmee te deal dat ek heeltemal vergeet het van die nuusbrief update. Ek is soms meers useless as wat ek sal erken. As jy dus vanoggend die nuusbrief gekry het, kom steeds vanaand na Trademarx toe vir comedy, onthou net dat die comedians verander het.

Ek hoop om al die logistic issues wat saam met gevaaalik.com gekom het binnekort uitgesort sal wees. Dankie vir julle wat ons aanhou support deur vet en maer.

Geniet die eerste Random Gevaaalikhede van die week.

Random Gevaaalikhede 20150824 (2)

Random Gevaaalikhede 20150824 (3)

Trademarx Comedy Nights

Al die besonderhede oor vanaand se Trademarx Comedy night (waarvan ons ‘n partner is) kan jy hier vind. Kom maak ‘n draai.

Random Gevaaalikhede 20150824 (4)

Random Gevaaalikhede 20150824 (5)

Random Gevaaalikhede 20150824 (6)

Random Gevaaalikhede 20150824 (7)

Random Gevaaalikhede 20150824 (8)

Random Gevaaalikhede 20150824 (9)

Random Gevaaalikhede 20150824 (10)

Random Gevaaalikhede 20150824 (11)

Random Gevaaalikhede 20150824 (12)

Random Gevaaalikhede 20150824

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *