Random Gevaaalikhede ou perd
Hier is die Random Gevaaalikhede nou! Moet ook nie kommer nie, die week se nuusbrief gaan binne die volgende uur of twee ook in jou inbox land. As jy nog nie ons nuusbrief kry...
Hier is die Random Gevaaalikhede nou! Moet ook nie kommer nie, die week se nuusbrief gaan binne die volgende uur of twee ook in jou inbox land. As jy nog nie ons nuusbrief kry...
Die week van Oppikoppi het aangebreek. Al my vriende wat gaan het begin reëlings tref en ek moet sê ek is jaloers. Die line-up is nou nie regtig my smaak nie, maar ek gaan...
Die Random Gevaaalikhede is baie meer random as gewoonlik. Net omdat ek nou eers kans gekry het om dit live te maak, en dit is Sondag. gevaaalik.com kort ‘n nuwe intern. Verkieslik iemand wat...
Ek weet, jou Maandag was leeg sonder die Random Gevaaalikhede. Maandae is assholes. Meeste van hulle, en hierdie week se asshole het my 100% opgetrip. Dus is die Random Gevaaalikhede super laat. Ek hoop...
Snaaks hoe die Random Gevaaalikhede baie vinnig van die bekendste content geword het op gevaaalik.com. Ons hou van lag, en blykbaar julle ook. Waarvoor wag ons? Kom ons lag nog. Stuur jou submission na...
Die Random Gevaaalikhede is baie laat vir jou, of jy vang dit vreeslik vroeg op die Vrydag oggend. Ieder geval, dit is nou hier. Wees bly oor Random Gevaaalikhede en wees bly oor dit...
Dinge gaan gewoonlik maar mal op ‘n Maandag. Meeste van die tyd is dit omdat jy nog ‘n babbie nurse van die naweek se kuier. Dit is mos lekker om jouself letterlik te vergiftig...
Het jy Backroads Less Travellled Part 3 gesien? Ons was in Kosibaai en dit is verseker een van die coolste plekke waar ons al was. Terwyl jy die 20 minute podcast luister kan jy...
Ek moet deur die jaag, nie tyd vir storietjies nie. Julle is seker bly daaroor. Sit al die hele Maandag en wag vir die Random Gevaaalikhede. Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Die internet het comedy verander. Nie net omdat jy nou baie meer access het tot stand-up comedy nie, maar die internet het ook sy eie unieke tipe comedy ontwikkel. Dink maar net aan memes....
Welkom by die eerste Random Gevaaalikhede van die week. Voor ons in die dinge inspring, ‘n vinnige twee goedjies: As jy nie elke dag by gevaaalik.com kan uitkom nie, kan jy ons weeklikse nuusbrief...
Nog ‘n Random Gevaaalikhede want jou Maandag sal net nie dieselfde wees sonder dit nie. Nog ‘n week wat voorlê en ons is hier om jou deur dit te help. Dit is die gawe...