Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en minder as 2 ure om Iron Maiden kaartjies te wen

Hier is die Random Gevaaalikhede nou. Dit is ook jou laaste kans om in te skryf vir die stel kaartjies na een van Iron Maiden se shows hier in Suid-Afrika. Jy kan comment op hierdie post om in te skryf. Ons kondig die wenner sommer more in ons nuusbrief aan. Die nuusbrief sal 07:00 in jou inbox land. Lekker.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150917 (2)

Random Gevaaalikhede 20150917 (3)

Random Gevaaalikhede 20150917 (4)

Random Gevaaalikhede 20150917 (5)

Iron Maiden The Book of Souls 650x250

Random Gevaaalikhede 20150917 (6)

Random Gevaaalikhede 20150917 (7)

Wanneer ‘n Kardashian ‘n Slayer hemp dra, dan return Slayer die favour. Kendall Jenner is steeds my gunsteling Kardashian.Random Gevaaalikhede 20150917 (8)

Random Gevaaalikhede 20150910

As jy nog nie ons Superbru pool vir die Rugby Wêreldbeker gejoin het nie, doen dit hier. Onthou om jou picks te maak ook vir more se game. Ons sal die leader-board publish in elke Random Gevaaalikhede tot die toernooi verby is.

Random Gevaaalikhede 20150917 (9)

Random Gevaaalikhede 20150917 (10)

Random Gevaaalikhede 20150917

Random Gevaaalikhede 20150917

You may also like...

2 Responses

  1. Emile vd Westhuizen says:

    Lekker Gevaaalikhede… Ek soek die kaartjies asseblief! Wil my pa vat dat hy ook vir Eddie kan sien!

  2. Emile vd Westhuizen says:

    Ek is ‘n idiot… Verkeerde post!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *