Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede vir die luigat in jou

Hierdie Maandag is die hele Suid-Afrika se social media blykbaar baie minder kwaad vir Heyneke Meyer en die Bokke. Meestal oor die bokke gewen het, maar ook omdat dit net cool is om te grens as almal anders dit doen.

As jy Spydaf is van ons Wêreldbeker Superbru pool, kla jy glad nie vandag nie. Spydaf het 17 posisies opgeskuif op die leaderboard die week en hy kraai tans koning. As jy ook deel wil wees van die gevaaalik.com Superbru aksie, kan jy hier opteken. Jy kan ook die eerste bladsy van die leaderboard hier onder sien. Ek het weereens nie die eerste page van die leaderboard gemaak nie, want ek het nog so paar plekke geval in die range.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

gevaaalik.com Superbru Pool

 

Random Gevaaalikhede 20150928 (2)

Die gevaaalike dame is Hayley Williams. Onthou julle toe sy perongeluk ‘n topless foto getweet het? Kyk gerus hier (NSFW)

Random Gevaaalikhede 20150928 (3)

Random Gevaaalikhede 20150928 (4)

Random Gevaaalikhede 20150928 (5)

Random Gevaaalikhede 20150928 (6)

Random Gevaaalikhede 20150928 (7)

Random Gevaaalikhede 20150928 (8)

Random Gevaaalikhede 20150928 (9)

Random Gevaaalikhede 20150928 (10)

Random Gevaaalikhede 20150928 (11)

Random Gevaaalikhede 20150928

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *