Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede met comedy nuus

Dit is regtig net comedy nuus vir die van julle wat nog nie weet nie, maar ek noem dit weer sodat julle nie uitmis nie: Ons het ‘n nuwe comedy night begin in Pretoria, by Trademarx langs Loftus. Komende Maandag (dit is nou 31 Augustus 2015) gaan Dave Levinsohn, Hannes Brummer en Nicholas Goliath ons entertain met lekker stand-up comedy.

Daar is elke Maandag by Trademarx ‘n ongelooflike burger special: R55 vir 2 burgers met chips. ‘n Bargain en dit gaan lekker af saam met ‘n R25 draught special. So kom eet iets lekker, drink ‘n paar drinks en kom lag saam met ons. Meer info hier.

Geniet ook die week se Random Gevaaalikhede.

Trademarx Comedy Nights

Random Gevaaalikhede 20150827

Random Gevaaalikhede 20150827 (11)

Random Gevaaalikhede 20150827 (10)

Random Gevaaalikhede 20150827 (9)

Random Gevaaalikhede 20150827 (8)

Random Gevaaalikhede 20150827 (7)

Random Gevaaalikhede 20150827 (6)

Random Gevaaalikhede 20150827 (5)

Random Gevaaalikhede 20150827 (4)

Random Gevaaalikhede 20150827 (3)

Random Gevaaalikhede 20150827 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *