Tagged: snaakse foto’s

0

Random Gevaaalikhede is goed

Vanoggend het die nuusbrief subscribers 07:00 stiptelik uitgevind dat die nuutste Random Gevaaalikhede live is. Die wat wakker slaap, kry die cool shit eerste. Kyk uit vir die Vrydag Bederf so bietjie later vandag....

0

Random Gevaaalikhede is mal

Net ‘n vinnige reminder: Jy kan jou submission vir Random Gevaaalikhede gerus e-mail na gevaaalikdotcom[at]gmail.com. As e-mail nie jou thing is nie, kan jy dit gerus vir ons tweet by @gevaaalikdotcom, of mention net...