Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die skip vol Random Gevaaalikhede is in

Maandag het sy gat gesien. Die beste manier om vir Maandag die vinger te gee is om ons vanaand te join by Trademarx se comedy night. Vanaand kan julle vir Melt Sieberhagen, Jason Goliath en Farhan Esat vang op die stage. Soos altyd is daar lekker specials en net R30 kry jou in by die deur.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede. Sien julle by Trademarx langs Loftus, so 19:00.

Trademarx Comedy Night

Al die info wat jy kort oor vanaand se Trademarx Comedy night is hier.

Random Gevaaalikhede 20150907 (2)

Random Gevaaalikhede 20150907 (2)

Random Gevaaalikhede 20150907 (3)

Random Gevaaalikhede 20150907 (4)

Random Gevaaalikhede 20150907 (5)

Random Gevaaalikhede 20150907 (6)

Random Gevaaalikhede 20150907 (7)

Random Gevaaalikhede 20150907 (8)

Random Gevaaalikhede 20150907 (9)

Random Gevaaalikhede 20150907

Random Gevaaalikhede 20150907

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *