Vreeslose Random Gevaaalikhede
Die naweek was nie lank genoeg nie. Is ‘n naweek ooit lank genoeg? Gelukkig kry ons binnekort sommer weer ‘n string vakansie dae om ons naweke bietjie meer bene te gee. Tot dan sal...
Die naweek was nie lank genoeg nie. Is ‘n naweek ooit lank genoeg? Gelukkig kry ons binnekort sommer weer ‘n string vakansie dae om ons naweke bietjie meer bene te gee. Tot dan sal...
Al ooit van daardie dae gehad waar jy net gaan: “Ok, fok dit!” en dan gooi jy jou hande in die lug? Yes! As jy op min slaap function dan is dit die standaard...
Ja, vanaand 12 uur sien Maandag 7 Maar 2016 sy gat, vir altyd en ewig. Maar more gaan jy jou ogies oopmaak en aangaan met jou lewe, want jy het nog ‘n Maandag oorwin....
Sover aanpassings gaan, is ek tans smack bang in die middel van een. Dit beteken wel nie dat jou lewe ook drasties ontwrug moet word nie. Hier is die eerste Random Gevaaalikhede van die...
Kyk, die feit dat daar nog goed verskyn op gevaaalik.com die week is niks kort van ‘n wonderwerk nie. Vandag, Vrydag 26 Februarie 2016, word ek pa. Dus is hierdie week ‘n mal geskarrel...
Random Gevaaalikhede aan die einde van ‘n Maandag. Teen die tyd kort jy seker so paar dinge om jou te laat lag, en dit is presies waarvoor die Random Gevaaalikhede is. So paar snaakse...
Ek weet, jy is net so dankbaar dat Valentynsdag verby is soos wat ek is. Ek joke, Valentynsdag is nie iets wat in my huis gevier word nie en my vrou gee net so...
Yes, die Random Gevaaalikhede is laat. Yes, ek gaan nou bietjie rush om die uit te kry, sodat jy dit op ‘n Vrydag kan check. Jy sal ook later vandag die Vrydag Bederf kan...
As daar een ding is wat Suid-Afrika baie van het is dit pragtige dames. Ja, daar is baie walgworse ook, want soos alles kom die goeie saam met die slegte. Ons het ook pragtige...
As jy in die omgewing is van Pretoria vanaand, kom maak ‘n draai by Railways Cafe vir bietjie stand-up comedy. Ek en Sven gaan daar wees, so kom sê hello. Vir meer besonderhede, loer...
Ja, die Fairies in Boots in die title is ‘n reference na ‘n Black Sabbath song. As jy dit nie geweet het nie, hoe durf jy? Kry bietjie goeie musiek in jou lewe en...
Ja, die Random Gevaaalikhede se super power is baie beter as enige super power wat Afriform-man het. Jammer die een is so bietjie laat. Darem kom die Vrydag Bederf ook later om te help...