Draai jou rug op werk met Random Gevaaalikhede
Ok, die nuwe gevaaalik.com nuusbrief is geprep en reg vir aksie. More sal daar nie weer ‘n fokop wees nie en almal sal die gevaaalik.com nuusbrief ontvang soos hulle moet. Dankie ook aan die...
Ok, die nuwe gevaaalik.com nuusbrief is geprep en reg vir aksie. More sal daar nie weer ‘n fokop wees nie en almal sal die gevaaalik.com nuusbrief ontvang soos hulle moet. Dankie ook aan die...
Ek het Saterdag Iron Maiden gaan kyk. Voor jy vra, ek het nie foto’s nie, ek het ook nie video nie, dit is alles in my kop. Tonne ander suckers het miljoene foto’s geneem...
Die lewe wag vir amper niemand nie. Vandag was ek so besig om the grind dat ek amper vergeet het van die Random Gevaaalikhede. Gelukkig het ek nie vergeet nie en sal die Random...
Die naweek is alweer verby en as sulks moet jy Random Gevaaalikhede kry om jou te help om deur die Maandag te kom. Anders mag jy dalk net vrek van verveeldheid. As jy bang...
Die Random Gevaaalikhede is die beste meds vir jou siel, want dit laat jou lag. As jy gaaf genoeg is om die Random Gevaaalikhede te deel met jou vriende dan skuld hulle jou ‘n...
Hier is die ding: Facebook is vir my ‘n tool. Ek gebruik dit nie vir my genot nie. Ek is weird, so sue me. Facebook is byvoorbeeld ‘n great manier om julle te laat...
Dit is veels te laat om nou nog te sit en werk aan gevaaalik.com. Heeltemal te laat. Nog net die nuusbrief wat more oggend uitgaan afrond en dan is ons klaar vir die week....
Gister het ek so vinnige roadtrip gedoen vanaf Gordonsbaai na Hermanus, al langs die kus af. Dit is ‘n baie mooi roete om te ry en ek het my GoPro by my gehad, so...
Die eerste week wat jy weer ‘n vol week op kantoor gaan hê in 3 weke. Jy het sopas amper ‘n hele maand beleef van korter weke. Nou gaan die swaar realiteit insink dat...
Right, die langnaweek is hier want vandag is ‘n fake-Vrydag. Onthou om more in te loer vir Stoute Boudjies en as jy opgeteken is vir ons weeklikse nuusbrief, sal jy hom ook more oggend...
Wat is erger as Maandag? Die fake Maandag wat kom na ‘n langnaweek. Gelukkig is die ‘n kort week. Tog ‘n week om ore aan te sit. Laat gevaaalik.com jou help om bietjie weg...
Die hele Centurion, Warmbad en vele ander dele van Suid-Afrika is besig om weg te spoel en dit hou net nie op reën nie. Dit is jammer die seisoen om te plant is klaar...