Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vreeslose Random Gevaaalikhede

Die naweek was nie lank genoeg nie. Is ‘n naweek ooit lank genoeg? Gelukkig kry ons binnekort sommer weer ‘n string vakansie dae om ons naweke bietjie meer bene te gee. Tot dan sal jy maar met jou Maandag Blues moet deal deur middel van Random Gevaaalikhede.

Dankie aan almal wat vir ons foto’s en links mail vir die Random Gevaaalikhede. As jy foto’s dit nie maak tot op die site nie, moet dit nie persoonlik opvat nie. Ons kry hordes foto’s daagliks. Voor jy jou foto stuur, maak seker hy is decent quality en pas in by die tipe goed wat jy normaalweg in die Random Gevaaalikhede, Stoute Boudjies en Vrydag Bederf sal sien. Jy kan jou foto/link mail na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160314 (2)

Random Gevaaalikhede 20160314 (3)

Random Gevaaalikhede 20160314 (4)

Random Gevaaalikhede 20160314 (5)

Random Gevaaalikhede 20160314 (6)

Random Gevaaalikhede 20160314 (7)

Random Gevaaalikhede 20160314 (8)

Random Gevaaalikhede 20160314 (9)

Random Gevaaalikhede 20160314 (10)

Random Gevaaalikhede 20160314 (11)

Random Gevaaalikhede 20160314

Random Gevaaalikhede 20160314

RandomGevaaalikhede 20160314 (2)

Ken jy vir Melanie Igleasias? Glad nie related aan daardie pop-ster-nool nie.

Gevaaalik Podcast #61 - John Vaaaty, hey

Die gevaaalik.comedy Podcast: entertainment wat perfek is vir agter jou lessenaar terwyl jy werk.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *