Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wees bly oor Random Gevaaalikhede

Kyk, die feit dat daar nog goed verskyn op gevaaalik.com die week is niks kort van ‘n wonderwerk nie. Vandag, Vrydag 26 Februarie 2016, word ek pa. Dus is hierdie week ‘n mal geskarrel gewees en baie dinge is laat, veral die week se gevaaalik.comedy podcast. Ek is nou oppad hospitaal toe en ek sal kyk hoe gaan dinge daar. Miskien kan ek tussen deur manage om podcast producer te speel.

Geniet die laat vir ‘n goeie rede Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160226 (2)

Random Gevaaalikhede 20160226 (3)

Random Gevaaalikhede 20160226 (4)

Random Gevaaalikhede 20160226 (5)

Vrydag Bederf is die beste deel van elke Vrydag en jy kan dit hier sien.

Random Gevaaalikhede 20160226 (6)

Random Gevaaalikhede 20160226 (7)

Random Gevaaalikhede 20160226 (8)

Random Gevaaalikhede 20160226 (9)

Random Gevaaalikhede 20160226

Stuur jou foto’s vir die Random Gevaaalikhede na gevaaalikdotcom@gmail.com, of enige ander email wat jy vir ons wil stuur.

Random Gevaaalikhede 20160226

Random Gevaaalikhede 20160226

You may also like...

1 Response

  1. Cousin Kyuss says:

    Its finally happening. Congrats vir jou en vroulief man.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *