Random Gevaaalikhede en Maandag sien sy gat
Goddank dat Maandag verby is. Dit is maar elke Maandag ‘n kak dag. Gelukkig maak die Random Gevaaalikhede daardie bitter pil bietjie makliker om te sluk. Geniet die Random Gevaaalikhede.
Goddank dat Maandag verby is. Dit is maar elke Maandag ‘n kak dag. Gelukkig maak die Random Gevaaalikhede daardie bitter pil bietjie makliker om te sluk. Geniet die Random Gevaaalikhede.
Dit is reg, hierdie balhorige kleuter wat ons gevaaalik.com genoem het, het gister vier jaar oud geword. Dankie dat julle die vertragie aan die lewe gehou het vir die laaste vier jaar. Van onder...
Ek moet begin deur te sê baie dankie vir die van julle wat aanhou om vir my foto’s te stuur vir die Random Gevaaalikhede, of iets onder my aandag bring wat jy graag op...
Niks veel nuus hier nie. Behalwe dat as jy ooit gedink het daaraan om te leer scuba, dan gaan jy dit saam met my en Claudi Pieterse kan doen. Al die besonderhede sal more...
Ja, dit is officially Jennifer Lawrence dag. Net omdat daar so paar privaat foto’s van die jong dame uitgelek het op die internet en nou is dit al waaroor almal praat. Met rede, sy...
Right, Donderdag. Nog net more om te gaan. Die fokken mensDOM darem. Gelukkig help die Random Gevaaalikhede mens om te vergeet van die stront. Geniet die Random Gevaaalikhede.
Ek lag nogsteeds vir die Naas P-bomb video. As jy dit nog nie gecheck het nie, gaan kyk hier. Hopelik laat die pics hieronder jou ook bietjie lag – mens kort seker iets positief...
It’s taking me a while to get used to the English on gevaaalik.com. But it doesn’t really matter what I think of the English on gevaaalik.com, what matters is what you think? So if...
Is jy gatvol vir jou baas se kak? Pla jou medewerkers jou? Ek twyfel dat Random Gevaaalikhede die oplossing is, maar dit sal jou verseker een of twee keer maak lag. Want onthou, net...
Dit was lekker, en jy sal more kan lees oor Odyssey. Vir nou moet jy die Random Gevaaalikhede geniet voor jy huistoe waai. Waarvoor wag jy, laat jy gaan. Begin scroll na onder. Geniet...
Right, soos julle weet is ek by Oppikoppi. Ek neem aan dit is awesome, dit is gewoonlik. Ek sê ek neem aan want ek het die Random Gevaaalikhede gedoen voor ek die pad geslaan...
Jy het seker gewonder wat jy vandag by die werk gaan doen, en hier is is dit nou. Random Gevaaalikhede. Wat sou julle sonder ons doen by die werk? Werk? In die woorde van...