Tagged: Random Gevaaalikhede
Nog ‘n Maandag, nog Random Gevaaalikhede. Niks soos ‘n kombinasie van snaakse, cool en sexy images van reg oor die internet om jou Maandag bietjie op te kikker nie. Geniet vandag se Random Gevaaalikhede....
Ek suck met dink aan titles vir die goed. Hier is vandag se Random Gevaaalikhede. Iets anders wat jy dalk vandag wil vang is die review van Slipknot se nuwe album, want dit is...
Gaaf, hier is ons weer vir bietjie Random Gevaaalikhede. Ek is reg daarvoor, ek hoop jy is ook reg daarvoor. Dankie aan die van julle wat vir ons foto’s stuur vir die Random Gevaaalikhede....
Party het gecomment, party het my getweet, ek het selfs so paar e-mails ontvang. Die Donderdag Random Gevaaalikhede bly want julle het gevra daarvoor. Ons luister dalk nie vir brands en “corporate higher-ups” as...
Laas week was daar so paar flaters op gevaaalik.com. Ons het so paar deadlines gemis, maar gelukkig sal ons dit die week opmaak aan julle. Die grootste flater was seker die Vrydag Bederf wat...
Right, jammer julle het nie gister Random Gevaaalikhede gekry nie. Shit happens en gister het dit op ‘n groot skaal gebeur. Die gaan nie ‘n goeie week wees vir my nie, ek voel dit....
Maandag kan erg wees, vra maar net die bra hier onder wat Maandag so moeilik het dat hy sy koffie koppie nie eers reg kan vashou nie. Die geheim wat jy het om te...
Ek weet, ek het nie die podcast gister op die site gesit soos ek belowe het nie. Tegnies het ek, maar julle kan hom nog net nie sien nie. Ek vra liederlik om verskoning....
Right, hier is ons weer met so paar Random Gevaaalikhede. Iets cool, iets snaaks, iets mooi of net iets random. Dit is waaroor die Random Gevaaalikhede gaan. Op die ou einde van die dag...
Dankie aan almal wat ons gister gejoin het by Capital Craft vir ‘n free bier of twee. Ons het dit geniet om vir julle bier te gee en julle te ontmoet. Ek gaan nie...
Maandag, alweer. Gelukkig kry ons Woensdag af om te braai. Ons vier ook ons verjaarsdag Woensdag by Capital Craft. Ons gaan so bietjie bier weg gee. Jy kan meer besonderhede kry op die gevaaalik,com...
Ek spin, erg. En nie die tipe spin waar jy op ‘n fiets sit en trap maar nerens gaan nie. Ook nie die tipe spin wat jy voel as jy te veel gedrink het...