Tagged: Random Gevaaalikhede

0

Random Gevaaalikhede met haas

Yes, die Random Gevaaalikhede is laat. Yes, ek gaan nou bietjie rush om die uit te kry, sodat jy dit op ‘n Vrydag kan check. Jy sal ook later vandag die Vrydag Bederf kan...

0

Maandagoggend Random Gevaaalikhede

As daar een ding is wat Suid-Afrika baie van het is dit pragtige dames. Ja, daar is baie walgworse ook, want soos alles kom die goeie saam met die slegte. Ons het ook pragtige...

6

Wees vreedsaam met Random Gevaaalikhede

Goeie doos maar sedert die begin van 2016 is die hele Suid-Afrikaanse internet net kwaad. Hopelik kan die Random Gevaaalikhede help dat jy vergeet van die onnosele snert van die massas. Die crux van...

0

Sneaky Random Gevaaalikhede

Gister was ek redelik gatvol vir mense. Teen 18:00 wou ek nie meer naby die internet wees nie, ek het selfs my foon op silent gesit en hom net ignore. Vandag is gelukkig Vrydag....

0

Random Gevaaalikhede soos stroop

Hier sit ons alweer, nog ‘n Random Gevaaalikhede op ‘n Donderdag. Dankie aan almal wat foto’s ingestuur het vir die een. Julle het my lekker laat lag. Stuur gerus jou Random Gevaaalikhede foto na...