Dag oue Random Gevaaalikhede
Scuba Steve was verantwoordelik vir die Random Gevaaalikhede wat gister moes verskyn op gevaaalik.com. Die arme ou sukkel bietjie, nie sy skuld dat hy stadig is nie, hy het in Centurion skool gegaan. Cut...
Scuba Steve was verantwoordelik vir die Random Gevaaalikhede wat gister moes verskyn op gevaaalik.com. Die arme ou sukkel bietjie, nie sy skuld dat hy stadig is nie, hy het in Centurion skool gegaan. Cut...
Another weekend has come and gone, welcome to Monday you hungover worker-bee. Take a break and enjoy some Random Gevaaalikhede. It’s the right thing to do. Fuck what your boss has to say, you...
Thanks for the submissions we’ve been getting for the Random Gevaaalikhede, Stoute Boudjies and Vrydag Bederf. We are in the process of creating some merchandise for you guys, but we would like to know...
Soos jy sekerlik al weet daar is elke Maandag en elke Donderdag Random Gevaaalikhede hier op gevaaalik.com. Aangesien ons nou bilingual is gaan een van die Random Gevaaalikhede elke week in soutie taal wees....
Random Gevaaalikhede soos ‘n kopskoot. More is Vrydag, gelukkig vir sommige van ons. As jy moet werk die naweek is ek jammer. Vat hierdie Random Gevaaalikhede en loer daarna, ek hoor dit help. Geniet...
As you might have noticed, gevaaalik.com has been sharing some English content lately. We have been receiving a lot of mail from souties asking us why we only cater for Afrikaans people when a...
Smile bietjie, die week is so te sê verby, more is dit Vrydag. As jy sukkel om te smile is die Random Gevaaalikhede presies waarvoor jy soek. So paar mooi dinge, so paar cool...
Ek het besluit om die jaar ‘n Oppikoppi Random Gevaaalikhede of twee te doen. Die Oppikoppi Random Gevaaalikhede sal alles bestaan uit foto’s geneem by Oppikoppi. Voel vry om deel te wees van die...
Ek weet nie wat om te sê nie, hier is wat gebeur het: Werk heeldag, gaan speel pool en drink bier, word wakker en besef jy het nie die Random Gevaaalikhede gedoen nie. Nou...
het jy jou kaartjies gekry vir Foo Fighters? Ek hoor die Golden Circle outjies het moer vinnig verkoop. As jy nog nie jou Foo Fighters kaartjies gekry het nie mag dit dalk nou al...
Daar is nie ‘n beter manier om jou week te begin as met die Random Gevaaalikhede nie. Dit is mooi, dit is snaaks, dit is ongelooflik en dit is gevaaalik. Geniet die Random Gevaaalikhede....
Lekker Random Gevaaalikhede. Vir die wat grens oor hulle nie die Game of Thrones jokes vang nie, not my problem. Jy hoef nie eers die boeke te lees nie, daar is ‘n hele TV...